Die eerste Rooibos-karnaval in Bloemfontein is Saterdag aangebied. Gaste kon tussen stalletjies by die Toscana Estate-venue drentel en interessanthede soos kerrie-en-rys met rooibos eet, terwyl die kinders speletjies kon speel. Stalletjies het onder meer rooibos-produkte soos rooibosbeskuit en rooibos-skoonheidsprodukte te koop aangebied. Op die karnaval is van links Annemarie Cronje (organiseerder), Johan Gunter (seremoniemeester), Dorette Hamming en Andoline Vögel (Annique-konsultante).Foto: Lientjie Mentz


Vier gesondheid op eerste Rooibos-karnaval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article