Leerlinge aan die Laer Meisieskool Oranje het op 8 Mei die 99 jaar van Afrikaans se bestaan gevier. Die leerlinge moes elkeen ’n vreemde woord in Afrikaans gaan soek en op ’n plakkaat skryf.Foto: Verskaf
Vier Afrikaans
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.