Die Franse Mark by Villa Avianto in Bloemfontein het Saterdag sy 15de bestaansjaar gevier. Hier geniet die eienaars, Suretha en Christo van Heerden, ’n stukkie van die koek wat vir die geleentheid gebak is.Foto: Lientjie Mentz
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.