PathCare se plaaslike laboratorium het deelgeneem aan Crazy socks-dag op 3 Junie. Met die geleentheid word ondersteuning gebied en bewusmaking gedoen oor geestesgesondheid van werkers in die gesondheidsbedryf. Daar word ook probeer om die stigma verbonde aan hierdie siektes te breek. Van links is Shenita Fry, Engela le Roux, Fransa Burger, Suzette de Wit, Alizna Edwards, Debbie Jafta en Zanimé Hitchcock.Foto: Verskaf
Credit: SYSTEM
Trek sokkies op vir goeie doel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.