Bergfietsryers in Bloemfontein het Saterdag by die vulstasie by Makro saamgetrek om ’n pretrit al met die agterpaaie langs na die De Oude Kraal-landgoed te onderneem. Die doel van die rit, wat kort ná 06:00 begin het, was onder meer om geld vir die Talita Cumi-kinderhuis in te samel. Die 108 fietsryers wat deelgeneem het, het R12 500 vir dié doel ingesamel. Foto: Lientjie Mentz


Trap vir jeug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article