Medelye het op sosiale media ingestroom nadat bekend geword het dat die bekende veearts van Kroonstad, dr. JW Eksteen, oorlede is. Danie Minnaar, woordvoerder van die Eksteen-familie, het Saterdagoggend 21…
Die dood van ‘n bekende veearts van Kroonstad is Saterdagoggend 21 Februarie bevestig. Hy is op 9 Februarie ernstig beseer toe ’n buffel hom op ’n wildsplaas buite Clocolan aangeval…