Every week, we read BloemNews – maybe with some morning coffee and rusks, at the kitchen table, or during a lunch break. But have you ever thought about how much…
Winston Churchill het gesê daar is iets omtrent die buitekant van ’n perd wat goed is vir die binnekant van ’n mens.
’n Replika van Tierpoort (destyds Riversford) se agthoekige blokhuise wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer, word binnekort by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein opgerig.
The Free State SAPS Diving unit, in collaboration with Mangaung Fire and Rescue, conducted a cleanup operation of the waters of the Loch Logan Waterfront at the Bloemfontein Rose Garden…
“Die gemeenskap moet die polisie se hande sterk maak, onder meer deur verdagte aktiwiteite aan te meld en aan gemeenskapspolisiëring-optrede deel te neem – of selfs net deur waaksaam te…
Bloemfonteinse regisseur Niel van Niekerk beskou Athol Fugard se toneelstuk The Road to Mecca as een van sy beste dramas.
Die vier verdagtes wat op Dinsdag 25 Februarie in twee huise in Bayswater deur die Valke vir beweerde mensehandel in hegtenis geneem is, se hofsaak uit na 26 Maart uitgestel.
Met vullisverwydering wat die afgelope tyd weer erg sporadies geword het, het AfriForum Dinsdag 4 Maart ’n regsbrief aan die Mangaung-metro oorhandig om die metro te dwing om 700 inwoners…