Haar rol behels nie slegs administrasie nie, maar ook aktiewe deelname aan gemeenskapsprojekte. Sy sal strategiese raad gee en praktiese ondersteuning verleen.
Presies drie dekades nadat “Hie’ kommie Bokke!” in 1995 tydens die Springbokke se historiese Rugbywêreldbeker-oorwinning oor die All Blacks op die destydse Ellispark in elke huis en motor opgeklink het,…