Gekies vir VS-spanne: Van links is Jordan de Villiers, Lourens Coetzee, Jayden Pieterse, Christiaan du Toit, Litha Ntlati en Retief Ehlers van die Laerskool Jim Fouché wat vir onderskeidelik die Vrystaatse o.12- en o.13-rugbyspanne gekies is. Retief en Litha is in die voorlopige o.12-span en die res is in die voorlopige o.13-span. Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Speel vir VS

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article