“Dit was die begin van lente en tyd vir ’n nuwe begin. Die uitstallers by die mark probeer om ’n titseltjie Frankryk by hul stalletjies te inkorporeer. Ek het dit gedoen met my eie sjefshoed in die kleure van die Franse vlag, ballonne en ’n rooi tafeldoek. Dit was sommer groot pret.”
‘n Brigadeiro lyk soos ‘n truffel, met die verskil dat truffels gemaak word van sjokolade en room en ’n tradisionele brigadeiro gemaak word van sjokolade en versoete kondensmelk.





