Lede van Compassionate Friends het die nasionale byeenkoms in Durban van 27 tot 29 Oktober bygewoon. Van links is Rachel Pietersen, Eleanor Nel, Engela en Hennie Louw. Die plaaslike tak vergader op 25 November. Bel Hennie by 082-464-2664.Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article