Robert Rijkheer, ’n gr. 4-leerling aan Grey-kollege (primêr), het ’n bronsmedalje verower in die kumite-afdeling in die Wêreld-Shotokan-karatefederasie se o.12-kompetisie wat verlede week in Kroasië beslis is.Foto: Verskaf
Ontvang brons
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.