Die Hoër Meisieskool Oranje het drie nuwe personeellede by die skool verwelkom. Hulle is van links Twanette Thoms (sportsentrumbestuurder), Liesel van Heerden (sielkundige) en Megan Lindeque (lewensoriëntering). Lindeque is ’n oudleerling van Oranje.Foto: Verskaf


Nuut in hul pos by skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article