Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Carols-atmosfeer die middag van 14 November al in die lug
Carols with the Stars vind vanjaar op 14 November by die Laerskool Willem Postma plaas. Lees meer oor dié heerlike Kersvertoning wat wag.
-
Trauma-personeel byeen vir simposium in Bloemfontein
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.
-
Fyntrap in Westdenepark: Daardie klip wat roer is dalk skillie wat vir jou loer
Ses nuwe bergskilpaaie het ‘n nuwe tuiste gevind in die Westdenepark in Bloemfontein.
-
Dood bevestig weer gevaar van aanloklike water in steengroef
Inwoners van Heidedal vra wéér vir ingryping ná nog ‘n verdrinking in die Witherow-steengroef.
-
Herrie rondom fluitjieblasers by Bloemfontein-skool
Onderwysers by die Dr. Böhmer-vaardigheidskool beweer dat hul loopbane vernietig is nadat hulle die fluitjie op finansiële wanbestuur geblaas het.
-
Water: kortverhalebundel gee kreatiewe blik op donkere, droë toekoms
Nuwe kortverhaalbundel gee aweregse blik op distopiese Suid-Afrika in die nie-so-verre toekoms.
-
Nuwe datum vir UV-koor se galakonsert bekend gemaak
Die nuwe datum vir UV-koor se gala-konsert is Woensdag 29 Oktober. Lees meer oor die vertoning deur die Bloemfontein-kampus-koor se gala-konsert.
-
Bloemfonteinse pa van twee ernstig beseer op plaas in Amerika
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
-
Bloemfontein se 3D’s laat ander spanne in die stof byt op Van Wyksvlei
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.
-
Prokureur van Welkom kry drie lewenslange vonnisse vir verkragtings
Bekende Welkomse prokureur en veroordeelde verkragter kry 131 jaar tronkstraf in Bloemfonteinse hooggeregshof.










