Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Unieke teatertstuk in die palm van jou hand
Groot pret wag vir mense wat lus het vir ’n bietjie familiepret wanneer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 13 tot 19 Desember nog ’n digitale eerste aanbied.
-
Local competitors impress New York bodybuilder
A professional bodybuilder from New York that, amongst others won three international World Fitness Federation (WFF) titles, was very impressed by the standard of the weekend’s national competition that took place in Bloemfontein.
-
-
-
Kreatief vul sy haar spaargeld aan
Lenize Steyn sien baie daarna uit om binnekort haar juwele op ‘n Zijlstra’s Autohaus se uitstalling van supermotors – en motorfietse te verkoop.
-
Kerstyd só ingelui
Nie net is die Carols with the Stars-konsert Vrydag (19/11) ’n geleentheid om in die Kersfeesstemming te kom nie, dit is ook ’n spesiale geleentheid waar konsertgangers ’n bydrae tot liefdadigheid kan maak.
-
Vrolike patatrolletjies vir die jongspan
Hier is ’n liplekker-resep uit Marinda se Kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel.
-
Plaaslike bier borrel uit bo die res
’n Plaaslike bier het ’n prys gewen op die brouery en proe-intervarsity wat vanjaar vir die 14de keer aangebied is.
-
BBC show off their voices and new outfits
The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) had their first informal performance on Sunday 30 October in the Reformed Church Bloempark. This was only for family and friends to showcase the long road they took since the choir took on new leadership…
-
Kry só krag aan die einde van die tonnel
Beurtkrag het talle mense die afgelope week paniekerig planne laat maak – veral dié met tuiskantore moes rondsoek vir ’n plekkie om te werk Hier is raad!


