Die brug onder Benaderylaan in Montgomerystraat is Saterdag 4 Junie verder versier. Hier is van links Lisa Nel van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se departement ontwerp en ateljeekuns, Liesel Wessels (organiseerder van die projek) en twee SUT-studente, Ilitha Taliwe en Simoshihle Mrwetyana.Foto: Lientjie Mentz
Mooimaak van brug gaan voort
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.