Sne Mdletshe, speler van die Universiteit van die Vrystaat (UV), met die bal in die Varsitybeker-netbalwedstryd teen Maties Sondag (18/09) in Pretoria. Kovsies is met 7 punte vierde in die reeks ná die eerste naweek se wedstryde, teenoor Tuks, Maties en NWU se 10 punte elk. Foto: Christiaan Kotze
Credit: Christiaan Kotze
Laat haar nie onderkry
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.