Die eerste matriekklas van die Hoërskool Sand du Plessis het onlangs sy 50-jaarreünie gevier, wat eintlik reeds in 2020 moes plaasvind, maar weens Covid-19 uitgestel is. Voor is, van links, Nancy Biolowons, Cobus Fourie en Jan Stemmet – al drie oud-onderwysers. Agter is van links Corrie van der Walt, Bennie Gray, Louise Combrink, Gonda Kraemer, Magda Burger, Annelie Opperman, Gert Viljoen, Hendriena Swanepoel, Engela Dednam, Malinda Rademeyer en Ohna Nel – almal matrikulante van 1970.Foto: Verskaf
Credit: SYSTEM
Kuier ná 50 jaar weer saam
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.