Met soveel ondersteuning wat verpleegpersoneel tydens die Covid-19-pandemie uit die gemeenskap ontvang het, was dit nou hul beurt om terug te gee. Die span verantwoordelik vir die gesondheid en welstand van personeel by Mediclinic Bloemfontein het met personeel se hulp op Mandeladag (18/07) bottels sopmengsel en komberse aan Kinderwelsyn Bloemfontein en Childline Free State geskenk. Van links is Eunice Mashale (Mediclinic), Marietha le Roux (Kinderwelsyn), Alice Hefer (Mediclinic), Carel Buhrmann (hospitaalbestuurder) en Carina Nel (Mediclinic). Foto: Lientjie Mentz
Hou omgee in die rondte
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.