Drie geslagte het 11 en 12 November meegeding in die Suid-Vrystaat amateur-rolbalkompetisie wat by die Orangia-rolbalklub aangebied is. Van links is Ninette van der Sandt en haar dogter, Karli, en Karli se ouma, Naomie Kemp. Hulle is almal by die Bloemfontein-rolbalklub betrokke.Foto’s: Verskaf
Die Du Randt-gesin wat aan die Suid-Vrystaat amateru-rolbalkompetisie deelgeneem het, is van links Elizna, Eugene, Mia (17) en Lisa (16). Die meisies is in die Hoër Meisieskool Oranje.




