Lente bal
Geniet ‘n deftige en lekker aand terwyl jou gunsteling dansmusiek en ander treffers gespeel word. Kleredrag: Formeel / so formeel as verkies. Prys vir die Beste gekleede paartjie. Bring Eie Drinkgoed. R60 per persoon, kinders jonder as 10 jaar betaal R30. Kontak Steven per WhatsApp-boodskappe by 083 2528 304 vir meer inligting.
