• Poppekas pret met Udo Uil

    Pretty Garden Life Style Centre

    Kom ontmoet vir Udo Uil – vertolk deur Martin Schwella – in sy nuwe poppekas vertoning by die Pretty Gardens Baby & Toddler Fair 2025: Hoe Hoe!  Hierdie vrolike vertoning vol liedjies en lag leer kinders: hoe om te vra en geduldig te wag vir ’n antwoord en dat integriteit en luister belangrike deel van elke avontuur […]

  • Jo Black tree op in Bloemfontein

    Jo Black is in Bloemfontein! Kom beleef ’n aand wat jou siel sal voed. Jo Black bring sy kragtige stem, opregte storievertelling, en diep boodskap van hoop na Bloemfontein vir ’n aand wat jy nooit sal vergeet nie. Klipkerk, Aliwalstraat, Bloemfontein 18:00 – 20:30 (Deure maak oop om 18:00) Hierdie spesiale vertoning is die hoogtepunt […]

    R220
  • Eunice Market

    The yearly Eunice Market will be held from 30 October untill 8 November from 10:00 to 19:00 daily. The market will close at 14:00 on 8 November.

  • Pizza and Wine Business Social

    This event is aimed at guests learning more about collaborations to help the business sector in Bloemfontein grow.

    R300
  • Coenie en Rocco – klavier-legendes saam op een verhoog

    ‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie. Gehore het gevra, en Rocco de Villiers en Coenie de Villiers het geluister.Dié twee Viljees span hulle formidable kragte vir die heel eerste keer in hierdie produksie saam. Die repertoire […]

  • Battle of the artists in Clarens

    @ Lekkersoul.com has been invited to add some flavor to the inaugural “Battle of the Artists” in Clarens – a live art event presented by VISUAL VIBES ART GALLERY of Clarens. The event features live art battles between four artists in two rounds, live music, an auction, and food and drinks (not included in ticket […]

  • Boemelaarsdans in Bloemfontein

     Sand Du Plessis Laerskool se skoolsaal. Bloemfontein

    ‘n Boemelaarsdans word gehou by die Laerskool Sand du Plessis. Daar sal pryse wees vir die beste uitrusting. Kinders jonger as 10 jaar oud, kry gratis toegang. 10 Jaar → GRATISKleredrag is informeel, maar geen plakkies of kaalvoet dans. Bring jou eie eet- en drinkgoed. Veilige parkering (Karwagte) WHATSAPP BOODSKAPPE ALLEENLIK: 0832528304 / 0736300442

  • Bloem Night Market 2.0

    Join your community and enjoy a great time out. Not your typical rows of stalls type of market. Think Kuier Market – rows of friends – long tables – good food – live entertainment by Francois Bouwer and a wine tasting. Think a night out in Bloemfontein under the stars. See less Bloemfontein, Free State

  • Crochet workshop

    A beginner-friendly crochet workshop is presented from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto in Quaggafontein.

    Prices start at R320