Boemelaarsdans in Bloemfontein
‘n Boemelaarsdans word gehou by die Laerskool Sand du Plessis. Daar sal pryse wees vir die beste uitrusting. Kinders jonger as 10 jaar oud, kry gratis toegang. 10 Jaar → GRATISKleredrag is informeel, maar geen plakkies of kaalvoet dans. Bring jou eie eet- en drinkgoed. Veilige parkering (Karwagte) WHATSAPP BOODSKAPPE ALLEENLIK: 0832528304 / 0736300442
