Jo Black tree op in Bloemfontein
Jo Black is in Bloemfontein! Kom beleef ’n aand wat jou siel sal voed. Jo Black bring sy kragtige stem, opregte storievertelling, en diep boodskap van hoop na Bloemfontein vir ’n aand wat jy nooit sal vergeet nie. Klipkerk, Aliwalstraat, Bloemfontein 18:00 – 20:30 (Deure maak oop om 18:00) Hierdie spesiale vertoning is die hoogtepunt […]
