De Oude Kraal WildsKOSfees
Die WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie sal groter wees met gourmet-geregte van organiese wildsvleis en wyn van prominente landgoedere. Besoekers kan 22 wynstalletjies en 24 kosstalletjies verwag, met ‘n BBP-middagete.
R595
