Cheetahs speel teen Georgië

Toyota-stadion Toyota stadium, Bloemfontein

Die Cheetas speel teen die nasionale span van Georgië. Ander aktiwiteite sluit in musiek deur Zaan Sonnekus en Biggy, Suid-Afrika se grootste springkasteel vir kinders, Food Truck Fiesta, rugby tussen gr. R, o.7 en o.9 spanne op die hoofveld.

R100