Tennistoernooi by Laerskool Willem Postma
Die Laerskool Willem Postma in Bloemfontein hou ‘n grasbaan-dubbeltennistoernooi op die rugbyveld. Kinders begin om 12:00 speel en volwassenes om 17:00. Inskrywing kos R300 per span van twee spelers. Deelnemers […]
