Georgie se Radio is terug!
BLOEMFONTEIN – Georgie se Radio, ‘n kinderteatervertoning aangebied deur Schink Stories met humor, musiek en dans. Bring jou kinders of kleinkinders en kom geniet ’n oggend vol pret! Op 28 Maart (om 09:00 en weer om 11:00) keer die verspotte storie deur Martin Schwella, Georgie se Radio, terug na die verhoog! Georgie is ’n apie […]
R50
