Poppekas en kermis

September 19, 2025 @ 15:00

Kom kuier saam by Berg-en-Dal Gemeente se kermis. Almal welkom. Ontmoet vir Omgie, die Engo-gelukbringer van 15:00 af tot 17:00. Die poppekas sal om 16:30 plaasvind.

NG Kerk Berg-en-Dal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article