Lente bal

September 26, 2025 @ 19:00 23:30

Geniet ‘n deftige en lekker aand terwyl jou gunsteling dansmusiek en ander treffers gespeel word. Kleredrag: Formeel / so formeel as verkies. Prys vir die Beste gekleede paartjie.

Bring Eie Drinkgoed.

 R60 per persoon, kinders jonder as 10 jaar betaal R30.

 Kontak Steven per WhatsApp-boodskappe by 083 2528 304 vir meer inligting.

 Sand Du Plessis Laerskool se skoolsaal.

Bloemfontein, 9301 + Google Map
083 2528 304

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article