March 28 @ 09:00
BLOEMFONTEIN – Georgie se Radio, ‘n kinderteatervertoning aangebied deur Schink Stories met humor, musiek en dans.
Bring jou kinders of kleinkinders en kom geniet ’n oggend vol pret!
Op 28 Maart (om 09:00 en weer om 11:00) keer die verspotte storie deur Martin Schwella, Georgie se Radio, terug na die verhoog!
Georgie is ’n apie wat mal is oor musiek en dans…dis sy ding! Maar wat gebeur wanneer die ander diere met hom te doen kry? Kom vind uit in hierdie skreeu-snaakse verhoogproduksie vir kinders!

Daar sal ook Schink Stories-geskenke te koop wees.
Koffie vir die ouers en
gesigverf
Bespreek nou by Webtickets.
Sien julle daar! ![]()
![]()




You must be logged in to post a comment.