Die Cheetahs pak die Pumas Saterdag (18/06) om 13:30 in die Curriebeker-halfeindronde in die Toyota-stadion.

Ná Saterdag (11/06) se oorwinning oor die Blou Bulle lê die Cheetahs nou bo-aan die Curriebeker-puntelys.

Die Blou Bulle speel Saterdag om 14:00 teen die Griekwas in die ander uitspeelwedstryd om te bepaal wie in die eindstryd gaan meeding.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article