Die Suid-Vrystaatse vroue ope B-span was derde in die inter­distrikte-toernooi wat van 6 tot 10 Maart deur die Johannesburg-rolbalvereniging aangebied is. Altesaam 20 distrikte het hieraan deelgeneem. Met hul bronsmedaljes wat op dié toernooi verwerf is, is van links, voor: Karin van Zyl en Erika Russon Credit: SYSTEM

Bring brons uit Jhb

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article