Die erkenning dien as dryfveer wat hulle motiveer, nie net die sportsterre self nie, maar elkeen wat hulle help om hul prestasies te bereik.
Hou Sentraal24 se gemeenskapskoerante in die Vrystaat – Bloemnuus, Express, Vista en VrystaatKroon – dop vir meer inligting oor vanjaar se benoemings en ander inligting oor die glansaand.
- Die glansaand se verrigtinge begin om 18:00 vir 18:30. Die kaartjies kos R460 vir ’n enkelkaartjie, of R4 600 vir ’n tafel van tien.




