Fox Nche, trotse suster van die Springbok-stut Ox Nche, dra hier een van sy Springbok-truie by ’n foto van hom in die Toyota-stadion in Bloemfontein. Fox is ook ’n stut soos haar ouboet. Sy was lid van die Vrystaat-vrouerugbyspan wat vanjaar die kampioen in die interprovinsiale reeks se eerste liga is. Die Springbokke pak die All Blacks van Nieu-Seeland Saterdag om 21:00 in die eindstryd van 2023 se wêreldbeker-rugbytoernooi in Frankryk. Bloemnuus, saam met al sy lesers, wens die Bokke sterkte toe.Foto: Mlungisi Louw


Bankvas agter Bok-broer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article