VrystaatKroon
-
The Harrismith police are urgently appealing to the public for assistance in locating a missing 17-year-old girl, Diane Fourie, who has not been seen since Monday 17 November. Diane, a […]
-
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr. 9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het […]
-
‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat […]
-
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek […]
-
Sport stars from across the Free State once again gathered for the glamorous Free State Sport Stars awards in Bloemfontein. The best sportsmen and sportswomen were celebrated for their achievement […]
-
‘n Protes-askie voor ‘n dokterspraktyk in Kroonstad, het Maandagoggend groot opslae in die dorp veroorsaak. Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het op Maandag 1 September by dr. Koos Troskie, […]
-
Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6 […]










