BloemNews
-
Die Bloemfonteiner Len-Douglas Mac Kay swem volgende week in die koue waters van die Middelandse See waar hy as deel van die Protea-span aan die internasionale mensereddingsfederasie (ILF) se Afrika-bekertoernooi gaan deelneem.
-
Met ’n hele paar dinge in die lewe is dit só dat jy met jou hele wese kan glo dat iets die regte ding is om te doen – maar jou hart, o, die hart.
-
Die optrede deur ’n voorste Poolse pianis in Bloemfontein is ’n regstreekse uitvloeisel van die samewerking wat Ben Schoeman met die Musiek-akademie in die Poolse stad Krakow bewerkstellig het.
-
Hawelose mense is vanjaar ook ingesluit in die plan om al die inwoners van Suid-Afrika te tel.
-
Vir een inwoner van Fichardtpark is die instandhouding van ’n park naby sy huis ’n gegewe.
-
Die Mangaung-metro het hom by monde van die algemene bestuurder van kommunikasie, Qondile Khedama, sterk uitgespreek teen betogers wat munisipale amptenare gedreig en een selfs aangeval het.
-
Reëlings word nou kliphard getref om Boemskou ná twee jaar weer aan te bied.
-
-
Inwoners van Bloemfontein is opstandig oor swak munisipale dienslewering wat voortduur en infrastruktuur wat by die dag verder verval.
-






