Bloemnuus, deel van Sentraal24, is vanjaar die mediaborg van die Franse Mark. Hier is Jeannine van Zyl, hoofbestuurder van Sentraal24, saam met Suretha van Heerden, organiseerder van die mark en mede-eienaar van Villa Avianto. Dié mark word vanjaar maandeliks aangebied, met drie tema-markte wat ook sal plaasvind. Ongeveer 1 500 mense het die eerste maandelikse mark, wat Saterdag (05/02) by Villa Avianto aangebied is, bygewoon. Die volgende een word op 5 Maart aangebied. Hou Bloemnuus dop vir meer inligting oor dié mark. Foto’s: Lientjie Mentz
Geniet Franse stemming
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.