Janco van Heyningen van Shimlas druk Maandag (18/04) ’n drie op Shimlapark in die halfeindstryd van die Varsitybeker-reeks teen Tuks. Die span van die Universiteit van Pretoria (UP) het met 29 – 21 gewen. Tuks speel Maandag (25/04) in die eindstryd teen Maties. Foto: Hannes Naude
Slaags in halfeind
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.