Andries Fourie (links), JJ Venter, Adéle Steyn (toesighouer) en Monica van Heerden met van die lekker koekies en ander gebak wat inwoners van die Vrystaat-nasorgsentrum van 3 tot 4 Junie op die wintermark verkoop het. Pragtige handgemaakte items is ook verkoop.Foto: Lientjie Mentz
Gebak verkoop
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.