Hier spring die deelnemers aan die CityRun Naval Hill Saterdag (03/09) die eerste keer sedert die inperking weens Covid-19 gesamentlik om 07:00 weg. Die bekendstelling van die CityRun Heuwelsig Gardens vind Saterdag (10/09) om 07:30 plaas. Nuwe lede van CityRun kan hulle van 07:00 af in Reynekelaan registreer. Die 5 km-wedloop sal van 07:45 tot 08:30 duur, en gelukstrekkings word om 09:30 gedoen. Foto: Lientjie Mentz
Gee 1ste treë saam
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.