Bloemnuus het op 1 September ’n berig geplaas oor die vervalle toestand van Bloemfontein se verkeersligte en die talle verkeersligte wat in ongelukke omgery word. Dié verkeerslig op die hoek van Nelson Mandelarylaan en Markgraaffstraat is Saterdag (17/09) raakgery en het Dinsdag steeds – voor die Bram Fischer-gebou, waar die kantore van die Mangaung-metro is – skeef gestaan. Foto: Teboho Setena
Vervalle tot vervelens toe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.