Die Suid-Vrystaat-rolbalspan bestaande uit, van links, Brendon Bakkes, Mardian Bezuidenhout, Philip Schoon en Arno Greyling was die wenspan op Rolbal Suid-Afrika se o.30-interdistrikkampioenskapsbyeenkoms wat van 19 tot 23 September in Hermanus aangebied is. Brendon en Philip is lid van die Hillandale-rolbalklub en Mardian en Arno lid van die Munisipale rolbalklub (Munsies). Ian van Rooyen van die Tweespruit-rolbalklub is die spanbestuurder van die Suid-Vrystaatspan. Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Hou die bal aan die rol in kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article