Pieter van Rooyen (in rooi) in aksie tydens die Suid-Afrikaanse Junior Stoeikampioenskap in Stellenbosch.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Stoeiers van die Van Rooyen-stoeiklub en Grey-kollege het van 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe wat in Stellenbosch aangebied is, deelgeneem.

Talle stoeiers het goed presteer:

  • Gouchè Gous – goud in o.10-afdeling;
  • Janrich Kapp – silwer in o.9;
  • FP van der Merwe – goud in o.9;
  • Veroniq van der Berg – silwer in die o.9-afdeling vir meisies;
  • Bongi Kenny – goud in o.15; en
  • Ethan Adams – goud in die afdeling vir seuns o.15 en silwer in die Grieks/Romeinse-styl o.15.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article