Bly inspireer: Shéri Brynard (40), ’n internasionale ambassadeur vir mense met Downsindroom, was die spreker op Ons Kinderhuis se Kersboomgeleentheid op 5 November by die NG kerk Bloemfontein-Wes. Shéri, oor wie daar al ’n boek verskyn het, Shéri – Nes ek is, lewer wêreldwyd praatjies en is die enigste mens met dié sindroom wat ’n tersiêre onderwysdiploma behaal het. Sy het haar storie met die kinders van Ons Kindershuis gedeel. Hier by Shéri (voor), is Dina van Heerden (links, organiseerder van die geleentheid) en Shéri se ma, Susette.Foto: Lientjie Mentz


Trakteer kinders op Kersparty

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article