Gaan gee gerus ’n skenking vir Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds op Bloemskou, wat nog tot Saterdag (06/05) aangebied word. Die Kersfonds het vanjaar al R700 000 aan verskeie liefdadigheidsorganisasies uitbetaal danksy skenkings van die publiek, kerke en ondernemings. Van links is Lientjie Mentz, Elmarie Prinsloo en De Wet Claassens (Kersfonds-trustees) by een van die houers vir skenkings by die pretpark se kaartjiekantoor.
Dra by tot fonds
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.