Die motiveringspreker Lynette Beer (links) het die vroue van die NG kerk Heuwelsig op 27 Mei toegespreek oor verskillende soorte persoonlikhede. Saam met haar is van links Desiré Lotter, Melanie Fourie en Natercia Salzmann.Foto: Lientjie Mentz
Share this post: