Bloemfonteinse Paralimpiese atleet Louzanne Coetzee het op Saterdag 7 Oktober met haar kêrel van die afgelope vier jaar, Jeandré Badenhorst, by The Willows buite Bloemfontein getrou.Die paartjie het September verlede jaar verloof geraak. Lees berig op bl. 3.Foto: Mandie Niemann Photography


Pak wedloop van ewige liefde saam

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article