Verskeie organisasies en individue het Sondag tydens die jaarlikse Herinneringsdagparade (“Poppy Day”), waarvan die plaaslike geleentheid vanjaar by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied is, kranse vir gestorwenes in oorloë gelê. Hier lê Lienke van Zyl (6) saam met haar oupa Chappies van Zyl en sers. Waldo Stolz met sy polisiehond, United, ook ’n krans ter nagedagtenis van al die diere wat in oorloë gesterf het. Foto: Lientjie Mentz
Onthou ook diere wat gesterf het
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.