Bloemcare het Maandag tydens ’n geselligheid om sy 25ste bestaansjaar te vier, twee rolstoele aan leerlinge van die Tswellang Spesiale Skool oorhandig. Hier by Mokjolo Matsitsa (9, links) en Machego Lesedi (12) in die rolstoele, is agter van links: Hannetjie Steyl (senior terapeut), Sibongile Tshabalala en Dimakatso Rafoneke (albei van Tswellang). Foto: Lientjie Mentz
Reik uit na kinders tydens vieringe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.